Asheville

City of Asheville
Stad
Vlag van City of Asheville
Vlag
City of Asheville is in die Verenigde State
City of Asheville
City of Asheville
Koördinate: 35°34′48″N 82°33′21″W / 35.58000°N 82.55583°W / 35.58000; -82.55583
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Noord-Carolina
CountyBuncombe
Stigting1784
Inkorporasie1797
Regering
 • BurgemeesterEsther Manheimer
Oppervlak
 • Stad117,2 km2 (45,3 vk. myl)
Hoogte
640 m (2 134 ft)
Bevolking
 • Stad92 870
 • Digtheid710/km2 (1 800/vk. myl)
 • Metro
424 858
TydsoneUTC-5 (EST Eastern Standard Time)
 • SomertydUTC-4 (EDT)
ZIP codes
28801–28806, 28810, 28813–28816
Skakelkodes828
Webwerfashevillenc.gov

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Asheville is die administratiewe setel van die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina se administratiewe distrik Buncombe County, geleë in die Blue Ridge Mountains. Met 'n beraamde bevolking van 92 870 in 2019 is Asheville die grootste stedelike nedersetting in die weste van Noord-Carolina sowel as die belangrikste en naamgewende nedersetting vir 'n metropolitaanse gebied met meer as 420 000 inwoners wat oor vier distrikte (counties) strek. Na die bewoners van Asheville word in Engels as Ashvillians verwys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search